| Modulekode | WTW 248 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Vektore en meetkunde, Calculus van vektorfunksies met toepassings in differensiaal-meetkunde, kinematika en dinamika. Vektoranalise, insluitend vektorvelde, lynintegrale van skalaarvelde en vektorvelde, konserwatiewe vektorvelde, oppervlakke en oppervlakintegrale, die stellings van Green, Gauss en Stokes met toepassings. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
| Voorvereistes | WTW 218 |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App